Hoe het Chosen Health & Wellness / Skincare ontstaan: Die naam “Chosen” het een oggend by my opgekom, nadat ek besig was omtebid en die Here te vra om vir my ‘n naam te gee, en dié oggend is “Chosen” gebore: “You are a Chosen generation; You wi l serve the Lord in Spirit and in Truth;”. “Declare this over South-Africa- Healing, Salvation, Breakthrough”. Chosen Health & Wellness– Logo betekenis: Die protea verteenwoordig Suid-Afrika. Die woord “King” in King Protea, beteken en herinner my- Jesus is Koning oor Suid-Afrika.

Natuurlike velsorgprodukte bevat gewoonlik geen chemikalieë of sintetiese bestanddele niedit is paraben en sulfaat vry. Plantekstrakte kan ‘n veilige en koste-effektiewe alternatief vir sintetiese middels wees. Jou vel is jou grootste orgaan en ales wat jy aanwend, word opgeneem in jou liggaam. Dit is daarom belangrik om nie chemikalieë in jou velsorgprodukte te hê nie. Op die langeduur kan dit skadelike gevolge hê, want ons liggame is nie gemaak omchemikalieë te verwerk nie. Voordele van natuurlike velsorg:

• vitamiene

• antioksidante

• essensiële olies

Volgens ‘n 2015 kliniese oorsig van plantekstrakte in velsorg, kan botaniese produkte ‘n ryk bron wees van:

• hidrokoloïede

• proteïene

• terpenoïede

• bioaktiewe verbindings

Die ABC’s van velsorg: “Eet gesond, neem ‘n multivitamien, drink baie water. Kry oefening, kry genoeg slaap, gebruik natuurlike produkte sonder chemikalieë en dra sonskerm. Beste natuurlike velsorgroetine: Gedurende jou 30’s, soos hormoonvlakke begin afneem, daal die tempo van kolageen- en elastienproduksie. Daarom is dit belangrik om op ‘n vroeë ouderdom al na jou vel om te sien.

As ‘n algemene praktyk kan die volgende velsorgroetine vir die meeste werk: Reiniging: Hierdie eerste stap moet elke oggend en aand plaasvind. Wend liggies die gesigwas aan in sirkelbewegings. Spoel af met louwarm water en druk droog. Dit is die beste om ‘n gesigwas te soek wat velvoedende vitamienes, soos Vit A, Vit B2, Vit B12 en Vit E, bevat. Chosen Face Wash: Spesiaal geformuleer vir die delikate en sensitiewe vel. ’n Natuurlike en sagte gesigwasmiddel wat onsuiwerhede en grimering verwyder. Paraben en sulfaat vry. Behou die vel sevog met saadolies asook suiwer essensiële olies, wat die vel voed. “Toning”: Chosen Ozone Moisturising Soap Bar: Suurstofaktief. Bevat Ozone Gel en is spesiaal geformuleer vir die gesig en kan ook gebruik word as ‘n lyfseep. Dit help vir aknee, psoriase, alergieë, ekseem en inflammasie. Dit vernuwe die vel en is geskik vir ale veltipes, selfs ‘n sensitiewe vel. “Toning” is een van die mees algemene stappe wat uit velsorg gelaat word, en tog is dit net so belangrik. Gebruik dit oggend en aand. Toner kan help om porieë kleiner te maak, onsuiwerhede uit te skakel en jou vel se pH te herbalanseer. Chosen Face Toner: Bevat suiwer rooswater, saad en essensiële Olies. Rooswater is ‘n soetgeurige water wat ryk is aan antioksidante en bied hidrasie met ‘n strelende effek en vernuwing van die vel. Saad en essensiële olies het antimikrobiese eienskappe wat aknee behandel. Hierdie Face Toner is geskik vir ale veltipes en is spesiaal geformuleer vir die sensitiewe vel.

Bevogtiging: Keramiede (bestaan uit natuurlike olies) is sleutelbestanddele om in bevogtigers te soek. Dit help omdie vel se natuurlike beskerming (sele) te hidreer en te beskerm teen omgewingstressors as gevolg van hul potensiële anti-inflammatoriese, antifungale en antioksidate eienskappe. Die gebruik van ‘n nagroom kan jou vel doeltreffend ondersteun deur die regenerasieproses. Chosen Anti-Ageing Day & Night Cream: Hierdie suurstof aktiewe Anti-Ageing Day & Night Cream is vinnig absorberend en geskik vir ale veltipes. Osoon geformuleer vir sensitiewe vel. Ons Anti- Ageing Day & Night Cream is gemaak van natuurlike bestanddele sowel as suiwer Ozonated Olive Oil (Ozone Gel) wat baie genesende eienskappe vir die vel het. Die Dagroom het UV-beskerming teen skadelike sonstrale. Dit verminder fyn lyntjies enouderdomsvlekke en versag en streel die vel. Uitstekend vir vel fermheid en vogbehoud. Bevorder gesonde sel vernuwing. Balanseer sebumproduksie. Dit het antibakteriese en anti-inflammatoriese eienskappe. Verbeter veltekstuur. Beveg ekseem, psoriase, aknee en littekens. Gebruik soggens. Sonbeskerming deur die dag: Serum: Die Nagroom bevat ook Retinol (Vit. A palmitaat) wat maklik in die vel opgeneem word enhelp met sonbeskadigde vel, aknee en verminder fyn lyntjies en ouderdomsvlekke, versag en streel die vel. Beveg bloulig penetrasie. Help om sensitiewe vel te kalmeer en te bevog. Stimuleer velelastisiteit, ko lageenproduksie en bloedsirkulasie. Bevorder die velgenesingsproses. Beveg aknee, ekseem en psoriase. Gebuik saans. SPF word daagliks aanbeveel vir almal van 6 maande en ouer. Chosen Anti-Ageing Day Cream bevat SPF25. Serums is die volgende vlak bevogtigers en ondersteun met die verjongingsproses van die vel. Dit kan help om die voorkoms van plooie en hiperpigmentasie mettertyd te verminder. Serums lewer aktiewe bestanddele diep in die dermale lae. Geskik vir ale veltipes. Gebruik saans. Vir baie droë vel, kan oggend en aand gebruik. Chosen Anti-Ageing Skin Serum: Help om kolageenproduksie te bevorder. Vernuwe en voed die vel. Dit bevat organiese olies wag bevogtigend is. Die natuurlike organiese hidrerende bestanddele veroorsaak nie irritasie van die vel nie en dring deur die vel se oppervlak sonder om porieë te verstop. Absorbeer vinnig met ‘n versagtende effek op die vel.

Bonus stappe Benewens jou daaglikse roetine, dink daaraan om ‘n paar produkte een of twee keer per week by te voeg vir ‘n bietjie ekstra sorg. Afskilfering: Afskilferaars moet nie daagliks gebruik word nie. Gebruik dit eerder 1 tot 2 keer per week om dooie velsele te verwyder sonder om irritasie te veroorsaak. Wend afskilfermiddels op ‘n soortgelyke manier as skoonmaakmiddel aan vir 30 sekondes op ’n slag voordat dit met louwarm water afgespoel word. Chosen Facial Scrub: Hierdie luukse en romerige organiese skrop is ’n wonderlike manier om dooie velsele sagkens te verwyder. Dit is gemaak van rou, organiese en eko-vriendelike bestanddele wat saamwerk om jou gesig te hidreer, skoon te maak en glansend te maak. Geskik vir ale veltipes. Masker: Oorweeg dit om ‘n detoks masker te gebruik. Maskers met “activated charcoal” help omonsuiwerhede uit te trek en jou vel te vernuwe. Chosen Face Mask with Activated Charcoal: Fantastiese gesigmasker vir diegene met sensitiewe vel wat neig tot rooiheid, aknee, ekseem en psoriase. Verryk met kragtige bestanddele soos “activated charcoal”, hialuronsuur en vitamien B3, is hierdie gesigmasker ontwerp om gifstowwe uit te trek en jou vel diep skoon te maak sonder enige newe-effekte. Hierdie masker het antibakteriese en anti- inflammatoriese eienskappe wat die vel help om te genees. Vir ale vel tipes. Ozone Gel: Organies met Suurstof aktiewe bestanddele. Behandel psoriase, ekseem, brandwonde, diabetiese sere, sonbrand, uitslag, aknee, inflammasie, wonde, snye, aambeie, gebarste hakke, seluliet, insekbyte. Chosen Ozone Gel dien as ’n antioksidant, wat gifstowwe uit die porieë van die vel haal. Dit het ’n lang tyd vrysteling van tot 12 ure op die vel. Help wonderlik met sirkulasie. Soos die 100% natuurlike gesigsprodukte is daar ook Chosen Skincare se natuurlike lyfprodukteSulfaat en Paraben vry. Geen Chemikalieë.



Back Back to top